Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Chronies" van JAN KEYTER VAN NIEKERK
"Chronies" van JAN KEYTER VAN NIEKERK [boodskap #8105] Wo, 22 Januarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
CHRONIES
Jan Keyter van Niekerk

Ek weet ek gaan OK wees,
ek weet ek gaan,
ek weet ek gaan by die reling
by Seepunt staan en kyk na die see
en draf tot by die vuurtoring
en die stink ruik
van Moeliepunt se vrot bamboes.
Ek gaan nog baie beach toe gaan
en Clifton se ware inspekteer,
en 'n designerslewe h^e,
my gesig gaan ruik na suntanlotion
as ek in die aand drinks drink
by die Ambassador,
en my vrinne gaan kom kuier
en rinkink tot laat,
want ek weet
ek gaan OK wees.

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Snaakse plekname
Volgende onderwerp: Wat is die nuwe naam vir 'n driepootpot?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:06:06 MGT 2024